Instelling

'n Instelling kan na een van die volgende verwys:

  • Die handeling om iets in te stel of te verstel.
  • Iemand se houding of oriëntering teenoor iets anders.
  • Iets wat deur 'n openbare gesag ingestel is. Voorbeelde hiervan is organisasies soos opvoedkundige, kerklike en finansiële instellings.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search