Bewaringstatus |
---|
Risiko om uit sterf |
Uitgestorwe |
Bedreig |
Laer risiko |
Sien ook |
Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne (IUBN) is 'n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne.
Dit is in 1948 gestig, en die hoofkwartier is in die Meer van Genève-gebied in Gland, Switserland. Die IUBN verteenwoordig 83 state, 108 regeringsorganisasies, 766 nie-regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wêreld.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search