Iridosmien

Iridosmien
 
Ruimtegroep P6₃/mmc 
Strukturbericht-kode A3 
Nommer 194
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Iridosmien is 'n seldsame PGE-mineraal. Dit is 'n legering van osmium en iridium met Os>32% en het die heksagonale struktuur wat suiwer osmium besit. Indien Os<32% word die struktuur kubies soos iridium self en word dit osmiridium genoem.[1]

  1. The nomenclature of the natural alloys of osmium and iridium. M. H. Hey 1963.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search