Isotope van tennessien

Die chemiese element tennessien (Ts), met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Die twee isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (albei minder as ’n sekonde).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search