Israeliese Lugmag

Israeliese Lugmag
Wapenskild van die Israeliese Lugmag
Wapenskild van die Israeliese Lugmag
Wapenskild van die Israeliese Lugmag
Gestig 28 Mei 1948
Land Israel
Onderdeel van Israeliese Verdedigingsmagte
Tipe Lugmag
Vaandel
Rondeel
Hoofkwartier HaKirya, Tel Aviv, Israel
Aantal lede 34 200 aktiewe personeel
55 000 reserwe personeel
736 vliegtuie

Die Israeliese Lugmag (IAF; זְרוֹעַ הַאֲוִויר וְהַחָלָל, Zroa HaAvir VeHahalal, "Air and Space Arm", algemeen bekend as חֵיל הַאֲוִויר, Kheil HaAvir) bedryf as die lugoorlogvoeringstak van die Israeliese Verdedigingsmagte. Dit is op 28 Mei 1948 gestig, kort ná die Israeliese onafhanklikheidsverklaring. Sedert Augustus 2017 dien generaal Amikam Norkin as die lugmagbevelvoerder.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search