Iwan III van Rusland

Iwan die Grote
Grootprins van Moskou
Iwan die Grote, die Millennium-monument in Nowgorod.
Iwan die Grote, die Millennium-monument in Nowgorod.
Periode 1462–1505
Voorganger Wasili II
Opvolger Wasili III
Huis Rjoerik
Vader Wasili II
Gebore 22 Januarie 1440
Oorlede 27 Oktober 1505
Eggenote Maria van Twer
Sophia Paleologue

Iwan III of Iwan die Grote (Russies: Иван III Васильевич; 22 Januarie 144027 Oktober 1505) was die grootprins van Moskou en van "die hele Rusland" (всея Руси). Hy het die grootte van sy land verdriedubbel, die oorheersing van die Goue Horde oor Rusland beëindig, die Moskouse Kremlin laat herstel en die fondament gelê vir die onafhanklike Russiese staat. Hy was een van die langs regerende heersers in die geskiedenis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search