JSE

JSE - Die Johannesburgse Aandelebeurs
Tipe Effektebeurs
Gestig 8 November 1887 (1887-11-08)
Stigter(s)Benjamin Minors Woollan
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika 26°06′10″S 28°03′27″O / 26.1029°S 28.0576°O / -26.1029; 28.0576
SleutelpersoneNonkululeko Nyembezi-Heita
Leila Fourie
Gebied bedienHele wêreld
IndustrieFinansiële dienste - Effektebeurs
BatesVS$1 007 miljard
Webwerfwww.jse.co.za

JSE Beperk is die naam van die Johannesburgse aandelebeurs.[1] Die JSE is die grootste aandelebeurs in Afrika en die 19de grootste ter wêreld volgens markkapitalisasie.[2] Die beurs is geleë op die hoek van Maudestraat en Gwenlaan in Sandton, Gauteng (Suid-Afrika).

In 2003 was daar ongeveer 472 maatskappye op die JSE gelys met 'n markkapitalisasie van VS$182,6 miljard (€158 miljard) en 'n gemiddelde maandelikse verhandeling van VS$6 399 miljoen (€5,5 miljard). Teen die einde van 2013 was die markkapitalisasie VS$1 007 miljard.[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named JSE Naam
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named JSE 2019
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named JSE Profiel

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search