Jagter (sterrebeeld)

Jagter
Latynse naam Orion
Genitief Orionis
Afkorting Ori
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 5 h
Deklinasie +5º
Grootte 594 vk. grade (26ste)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre Rigel (β Ori)
Helderste ster Rigel
Naaste ster GJ 3379
Sterre helderder as 3 m 8
Sterre met planete 8
Messier-voorwerpe 3
Bayer-/Flamsteed-sterre 81
Simboliek Griekse mitologie
Meteoorreëns 2
Aangrensende sterrebeelde
Tweeling, Bul, Eridanus, Haas, Eenhoring
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Jagter of Orion is ’n sterrebeeld op die hemelewenaar wat oral ter wêreld te sien is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Sy helderste sterre is Rigel (Beta Orionis) en Betelgeuse (Alpha Orionis), onderskeidelik ’n blouwit en rooi superreus.

Dit is een van die opvallendste en bekendste sterrebeelde.[1] Die naam "Orion" verwys na die Griekse mitologiese jagter Orion.

  1. Dolan, Chris. "Orion" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2002. Besoek op 28 November 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search