Jair Bolsonaro

Jair Bolsonaro
Jair Bolsonaro

President van Brasilië
Ampstermyn
1 Januarie 2019 – 1 Januarie 2023
Vise Hamilton Mourão
Voorafgegaan deur Michel Temer
Opgevolg deur Luiz Inácio Lula da Silva

Federale Adjunkminister vir Rio de Janeiro
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Februarie 1991

Raadslid van Rio de Janeiro
Ampstermyn
1 Januarie 1989 – 1 Februarie 1991

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Maart 1955 (1955-03-21)
Glicério, São Paulo, Brasilië
Politieke party
  • Sosiaal-Liberale Party (PSL)[1] (2018–nou)
  • Sosiaal-Christelike Party (PSC) (2016–2018)
  • Progressiewe Party (PP) (2005–2016)
  • Liberale Front (PFL) (2005)
  • Arbeidersparty (PTB) (2003–2005)
  • Brasiliaanse Progressiewe Party (PPB) (1995–2003)
  • Gereformeerde Progressiewe Party (PPR) (1993–1995)
  • Progressiewe Party (PP) (1993)
  • Christelike Demokratiese Party (PDC) (1989–1993)
Eggenoot/-note
  • Rogéria Nantes Braga (s.)
  • Ana Cristina Valle (s.)
  • Michelle Reinaldo (trou 2013)
Kind(ers) 5, insluitende Flávio, Carlos en Eduardo
Alma mater Academia Militar das Agulhas Negras
Handtekening
Lojaliteit Brasilië
Diens/Tak Brasiliaanse weermag
Jare in diens 1971–1988
Rang Kaptein
Eenheid 8ste Veld-artilleriegroep
9de Valskerm-artilleriegroep
Jair Bolsonaro.

Jair Messias Bolsonaro (Portugees: [ʒaˈiʁ meˈsiɐs bowsoˈnaɾu]; gebore op 21 Maart 1955 in Glicério, São Paulo) is ’n Brasiliaanse politikus en die huidige president van dié land. Hy is sedert 1991 'n nasionale kongreslid as lid van agt agtereenvolgende politieke partye. Hy het die presidensiële verkiesing in 2018 gewen en het sodoende die 38ste President van Brasilië geword.[2] Hy het op 1 Januarie 2019 vir Michel Temer as president opgevolg. Op 30 Oktober 2022 verloor Bolsonaro die presidentsverkiesing teen Luiz Inácio Lula da Silva en word hy die eerste Brasiliaanse president wat herverkiesing in 30 jaar verloor het.[3]

  1. "Bolsonaro filia-se ao PSL, seu partido para a campanha" (in Portugees). Exame. 7 Maart 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2019. Besoek op 8 Maart 2018.
  2. "Jair Bolsonaro: Far-right candidate wins Brazil poll" (in Engels). The guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 30 Oktober 2018.
  3. Nicas, Jack (30 Oktober 2022). "Brazil elects Lula, a former leftist leader, in rebuke of Bolsonaro". New York Times. Besoek op 31 Oktober 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search