Jakoeties

Jakoeties
саха тыла
saxa tıla
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Jakoetië
Totale sprekers: 450 000[1]
Taalfamilie: Turkies
 Siberies-Turkies
  Noordelike
   Jakoeties 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: sah
ISO 639-3: sah 
Verspreiding van Jakoeties en Dolgan

Jakoeties of Sacha is ’n Turkiese taal met sowat 450 000 sprekers in die Republiek van Sacha (Jakoetië) in Rusland.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Yakut" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 19 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search