Janho Engelbrecht

Janho Engelbrecht

Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Maart 2021

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 2 Maart 2021

Persoonlike besonderhede
Politieke party Demokratiese Alliansie

Janho Engelbrecht is sedert Maart 2021 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy was tussen Mei 2014 en Maart 2021 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search