Japannese slagskip Kongo

Die Kongō in sy 1944-konfigurasie.
Die Kongō voor 1927.

Die Kongō was 'n slagskip van die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is in 1913 in diens geneem nadat hy in Engeland gebou is. Hy is as 'n kruiser gebou maar net voor die Tweede Wêreldoorlog omgebou na 'n slagskip. Hy is gedurende 1944 gekelder.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search