Jennifer Doudna

Jennifer Doudna
Geboortenaam Jennifer Anne Doudna
Gebore 19 Februarie 1964 (1964-02-19)
Washington, D.C., Verenigde State van Amerika
Nasionaliteit Amerika
Vakgebied Biochemie[1]
Instelling(s) Universiteit van Colorado Boulder
Yale-universiteit
Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Gladstone-institute
Universiteit van Kalifornië, San Francisco
Johnson & Johnson
Alma mater Pomona-kollege (BA)
Harvard-universiteit (PhD)
Doktorale promotor(s) Jack Szostak
Bekend vir
  • Eerste X-straal-gebaseerde struktuur van katalitiese RNS
  • RNS-steuring
  • CRISPR
Beïnvloed deur Rachel Haurwitz
Toekennings
  • Alan T. Waterman-toekenning (2000)
  • Jacob Heskel Gabbay-toekenning (2014)
  • Deurbraakprys in Lewenswetenskappe (2015)
  • Princess of Asturias-toekenning (2015)
  • Tang-prys in Biofarmaseutiese Wetenskap (2016)
  • Japan-prys (2017)
  • Kavli-prys in Nanowetenskap (2018)
  • Wolf-prys in Geneeskunde (2020)
  • Nobelprys vir Chemie (2020)
Webblad

Jennifer Anne Doudna (gebore op 19 Februarie 1964)[2] is 'n Amerikaanse biochemikus wat bekend is vir haar baanbrekerswerk in CRISPR-geenbewerking, waarvoor sy die Nobelprys vir Chemie in 2020 saam met Emmanuelle Charpentier ontvang het.[3][4] Sy is die Li Ka Shing-kanseliersvoorsitter in die Departement Chemie en die Departement Molekulêre en Selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Sy is 'n ondersoeker aan die Howard Hughes Mediese instituut sedert 1997.[5]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ‪Google Scholar‬
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Britannica
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NYT-20201007
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NobelPress
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cv

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search