Joeba

Joeba

Juba
'n Lugbeeld van Joeba
'n Lugbeeld van Joeba
LandVlag van Suid-Soedan Suid-Soedan
DeelstaatCentral Equatoria
CountyJoeba
Stigting1922
Regering
 • BurgemeesterStephen Wani Michael
Hoogte
550 m (1 800 ft)
Bevolking
 • Totaal372 410
TydsoneUTC+03:00 (OAT)

Joeba (Engels: Juba, Arabies: جوبا) is die hoofstad en grootste stad van Suid-Soedan. Die stad het 'n bevolking van 372 410 in 2011 gehad. Joeba is in 1922 gestig en is weerskante die Wit Nyl geleë. Noord van die stad vorm die Wit Nyl die Sudd, een van die wêreld se grootste vleilande en die grootste binnedelta in Afrika.[1]

Die Wit Nyl in Joeba

Die Suid-Soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan Ramciel die gunsteling is.[2] Dit word egter deur die voortdurende Suid-Soedanese burgeroorlog bemoeilik.

  1. (en) T.S. McCarthy, 1993. The great inland deltas of Africa, Journal of African Earth Sciences, vol. 17, nr. 3, bl. 275–291
  2. "South Sudan relocates its capital from Juba to Ramciel" (in Engels). Sudan Tribune. 3 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 11 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search