Johannes Gutenberg

Johannes Gensfleisch zur Laden Gutenberg
Geborec. 1400
Sterf3 Februarie, 1468 (ouderdom 70)
NasionaliteitDuits
BeroepGrafeerder, Uitvinder, en drukker
Bekend virDie uitvinding van die skuifbare-tipe drukpers
EggenootElse Wirick zum Gutenburg

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Johannes Gensfleisch zur Laden zum Gutenberg (c. 14003 Februarie, 1468) was 'n Duitse smid, goudsmid, drukker, en uitgewer wat drukwerk aan Europa bekendgestel het. Sy uitvinding van meganiese skuifbare tipe drukpers het die begin van die Druk Rewolusie veroorsaak en word wyd beskou as die belangrikste gebeurtenis van die moderne era.[1]

Dit het 'n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van die Renaissance, hervorming, die Era van Verligting en die Wetenskaplike rewolusie. Dit het ook die materiële basis gelê vir die moderne kennis-gebaseerde ekonomie en die verspreiding van kennis na die massas.[2]

  1. Sien People of the Millenium Geargiveer 3 Maart 2012 op Wayback Machine vir die oorsig van die wydverspreide erkenning. In 1999, die A&E Network gelys as Gutenberg no. 1 op hulle "People of the Millennium" aftelling Geargiveer 29 Augustus 2010 op Wayback Machine. In 1997, Time–Life tydskrif het Gutenberg se uitvinding as die belangrikste van die tweede millennium Geargiveer 10 Maart 2010 op Wayback Machine gekies; so ook vier prominente VSA joernaliste in hul 1998 resume 1,000 Years, 1,000 People: Ranking The Men and Women Who Shaped The Millennium Geargiveer 3 Maart 2012 op Wayback Machine. Die Johann Gutenberg inskrywing van die Katolieke Ensiklopedie beskryf dat sy uitvinding 'n prakties ongeëwenaarde impak in die Christelike era gehad het.
  2. McLuhan 1962; Eisenstein 1980; Febvre & Martin 1997; Man 2002

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search