Johannes V Palaiologos

Johannes V Palaiologos
Keiser van die Bisantynse Ryk
Johannes V Palaiologos.
Johannes V Palaiologos.
Bewind 15 Junie 1341 - 12 Augustus 1376,
1 Julie 1379 - 14 April 1390,
17 September 1390 - 16 Februarie 1391
Voorganger Andronikos III Palaiologos
Opvolger Manuel II Palaiologos
Gebore 18 Junie 1332
Oorlede 16 Februarie 1391 (op 58)
Dinastie Palaiologos
Vrou Helena Kantakouzene
Vader Andronikos III Palaiologos
Moeder Anna van Savoje

Johannes V Palaiologos of Paleologus (Grieks: Ίωάννης Ε' Παλαιολόγος; 18 Junie 1332 - 16 Februarie 1391) was keiser van die Bisantynse Ryk nadat hy sy pa, Andronikos III, in 1341 op agtjarige ouderdom opgevolg het. Sy lang bewind word gekenmerk deur die geleidelike verval van keiserlike mag te midde van verskeie burgeroorloë en voortdurende verowerings deur die Ottomaanse Turke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search