John Ciardi

John Ciardi
Gebore(1916-06-24)24 Junie 1916
Sterf30 Maart 1986 (op 69)
Metuchen, New Jersey
NasionaliteitAmerikaans
Alma materBates College
Tufts Universiteit
Universiteit van Michigan
BeroepDigter, onderwyser, etimoloog, vertaler
EggenootJudith Hostetter[1]
KindersDrie[2]

John Anthony Ciardi (/ˈɑːrdi/; Italiaans: [ˈtʃardi]; 24 Junie 191630 Maart 1986) was 'n Amerikaanse digter, vertaler en etimoloog. Hy is veral bekend as digter, maar het ook Dante se Goddelike Komedie vertaal, verskeie bundels poësie vir kinders geskryf, en etimologiese studies onderneem. Hy het ook as rubriekskrywer bygedra tot die Saturday Review en was redakteur van poësie aan dié instelling. In 1959 het Ciardi How Does a Poem Mean? gepubliseer. Die boek verduidelik hoe om poësie te lees en te skryf. Ciardi se impak op poësie kan miskien die beste gesien word op die jonger digters wat hy as onderwyser en as redakteur van die Saturday Review beïnvloed het.

  1. POET JOHN CIARDI, ACCLAIMED FOR TRANSLATION OF 'INFERNO,' DIES. Los Angeles Times. Part 1; Page 15; Column 1; Metro Desk. April 1, 1986.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NYTimes1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search