John Deere-trekkers

Die John Deere is gewilde landbou masjinerie wat hul oorsprong in 1837 in Grand Detour, Illinois in die VSA gehad het. Die maatskappy se hoofkantoor is tans in Moline, Illinois, VSA.

Die uitstaande kenmerk van die trekkerreeks is sy grasgroen kleurskema met 'n geel bokkielogo.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search