John Pears

Ds. John Pears.

Ds. John Pears (1790 - Somerset-Oos, 18 Junie 1866) was een van die eerste Skotse predikante wat goewerneur lord Charles Somerset na Suid-Afrika laat kom het om enersyds die tekort aan predikante te help verlig maar andersyds veral lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk te help verengels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search