John X. Merriman

John Xavier Merriman
John X. Merriman
John X. Merriman

Eerste Minister van die Kaapkolonie
Ampstermyn
3 Februarie 1908 – 31 Mei 1910
Voorafgegaan deur Leander Starr Jameson
Opgevolg deur Louis Botha

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Maart 1841
Street, Somerset, Verenigde Koninkryk
Sterf 1 Augustus 1926
Politieke party Suid-Afrikaanse Party
Eggenoot/-note Agnes Vintcent

John Xavier Merriman (15 Maart 1841 - 1 Augustus 1926) was die laaste eerste minister van die Kaapkolonie voor die Uniewording van Suid-Afrika in 1910.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search