Johnston-atol

Johnston-atol
Johnston Atoll (Engels)
Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan
Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan
Kaart van die Johnston-atol
Kaart van die Johnston-atol
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
2,67km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid VSA-dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC-10:00
Satellietbeeld van die Johnston-atol
Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Johnston-atol (Engels: Johnston Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 2,67 km2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.

Tussen 1958–1975 was die atol gebruik vir onder andere kernkragtoetse in die ruimte deur die Verenigde State, die atol word beheer deur die Amerikaanse Lugmag. Die Starfish Prime-kernbom is hiervan gelanseer in 1962.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search