Kaap Blanco

Kaart van Spaans-Sahara met Kaap Blanco getoon, 1958
Kaap Blanco is in Mauritanië
Kaap Blanco
Kaap Blanco
Ligging van Kaap Blanco aan die weskus van Afrika

Kaap Blanco (Arabies: رأس نواذيبو, Ras Nouadhibou; Frans: Cap Blanc; Portugees: Cabo Branco; Spaans: Cabo Blanco) aan die weskus van Afrika was vir die vroeë ontdekkingsreisigers en seevaarders op pad na die Kaap die Goeie Hoop en Asië 'n belangrike oriënteringspunt.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search