Kabeljou

Kabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. inodorus
Binomiale naam
Argyrosomus inodorus
Griffiths & Heemstra, 1995

Die kabeljou (Argyrosomus inodorus) is 'n vis wat deel van die Sciaenidae-familie is en aan die Wes- en Suidkus van Suid-Afrika voorkom, vanaf Namibië tot by die Groot-Keirivier. Dit is 'n gesogte eetvis. In Engels staan die vis bekend as die silver kob. Daar is weinige fisiese verskille tussen die kabeljou en die boerkabeljou, derhalwe word altwee kabeljou genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search