Kabelo Gwamanda

Kabelo Gwamanda

Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Mei 2023
Voorafgegaan deur Thapelo Amad

Persoonlike besonderhede
Gebore
Soweto, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Al Jama-ah
Religie Islam

Kabelo Gwamanda is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Mei 2023 as die burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit dien. Hy is die munisipaliteit se negende burgemeester sedert die 2016-verkiesing. Gwamanda is 'n lid van die klein Moslem party Al Jama-ah wat slegs drie op die stadsraad van 270 setels beklee.[1]

Op 13 Augustus 2024, nadat hy onder druk gekom het van Al Jama-ah se koalisievennoot, die ANC, [2] het Gwamanda sy bedanking as Johannesburgse burgemeester aangekondig, wat in werking sal tree sodra 'n nuwe burgemeester verkies word.[3]

  1. Masuabi, Queenin (5 Mei 2023). Al Jama-ah’s Kabelo Gwamanda voted in as latest mayor of Joburg (Engels). Daily Maverick. URL besoek op 13 Julie 2023.
  2. Mkentane, Luyolo (22 Julie 2024). "Joburg mayor Kabelo Gwamanda to resign in August, says ANC". Business Day. Johannesburg. Besoek op 13 Augustus 2024.
  3. Westerdale, Jarryd (13 Augustus 2024). "JUST IN: Kabelo Gwamanda resigns as Executive Mayor of Johannesburg". The Citizen. Johannesburg. Besoek op 13 Augustus 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search