Kabinet van Cyril Ramaphosa, Feb 2018

Kabinet van Suid-Afrika
Eerste kabinet van Cyril Ramaphosa

Cyril Ramaphosa
President:
Cyril Ramaphosa
Party:
ANC
Periode:
Feb 2018 – Mei 2019
Republiek van Suid-Afrika

Hierdie kabinet was President Cyril Ramaphosa se eerste kabinet wat op 26 Februarie 2018 aangewys is.

Die politikus en destyds-nuutverkose president van die ANC, Cyril Ramaphosa, is op 15 Februarie 2018[1] as die vyfde President van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig, om die res van Jacob Zuma se ampstermyn uit te dien. Kort hierna, op 26 Februarie 2018 het hy sy nuwe kabinet aangekondig.[2] Hierdie kabinet se termyn het op 29 Mei 2019 verstryk, waarna Ramaphosa se nuwe, verkleinde kabinet[3][4] ingehuldig is.

Legende
African National Congress
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
  1. "Cyril Ramaphosa Inaugurated as South African President". Global Research (in Engels). 16 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2020. Besoek op 21 November 2018.
  2. "Ramaphosa stamps mark with SA reshuffle". BBC (in Engels). 26 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020. Besoek op 21 November 2018.
  3. (en) IN FULL| Cyril Ramaphosa's new cabinet, in his own words. Besoek op 29 Mei 2019.
  4. (en) Ramaphosa announces his Cabinet: Here’s the complete list of ministers. Besoek op 29 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search