Kaboel Khan | |
---|---|
Khan van die Khamag-Mongole | |
’n Standbeeld van Kaboel Khan. | |
Dinastie | Bordjigin |
Bewind | 12de eeu |
Opvolger | Ambaghai Khan |
Nakomelinge | Djengis Khan, agterkleinseun |
Vader | Toembinai Setsen |
Kaboel Khan was die eerste bekende khan van die Khamag-Mongoolse konfederasie op die Mongoolse plato en die oupagrootjie van Djengis Khan.[1]
Toe die leërs van die Jin-dinastie Mongolië binneval, het Kaboel Khan hulle suksesvol afgeweer. Hoewel hy sewe seuns gehad het, het hy Ambaghai van die Taichuud-familie as sy opvolger benoem.[2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search