Kaliningrad-oblast

Kaliningrad-oblast
Калининградская область (ru)
Kaliningrado sritis (lt)
Obwód kaliningradzki (pl)
Kaliningrader Gebiet (de)
Die ligging van Kaliningrad-oblast in Rusland.
Die ligging van Kaliningrad-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Noordwestelike
Ekonomiese streek Kaliningrad
Stigting 7 April 1946
Regering
Hoofstad Kaliningrad
Leier Nikolai Tsoekanof[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 941 873
Volgorde 56ste
Digtheid 62,38/km2
Stedelik 77,6%
Plattelands 22,4%
Statistiek
Oppervlakte 15 100 km2
Volgorde 76ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 39, 91
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://gov39.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Kaliningrad-oblast (Russies: Калининградская область, Kaliningradskaja oblast) is die mees westelike en ook die kleinste deelgebied van Rusland met 'n oppervlakte van 15 125 km2 (0,1% van die totale oppervlakte van die Russiese Federasie) en 'n bevolking van 941 000 (2010).[2] In Rusland word na die gebied vanweë sy beduidende voorkomste aan barnsteen dikwels ook as "Barnsteenland" (Russies: Янтарный Край) verwys.

  1. (ru) Amptelike webtuiste van die Kaliningrad-oblast Nikolai Tsoekanof Geargiveer 14 Julie 2015 op Wayback Machine
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search