Kameelperd

Kameelperd
'n Suidelike savannekameelperdbul naby Namutoni, Etosha, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Giraffa
Spesie:
G. camelopardalis
Binomiale naam
Giraffa camelopardalis
Verspreiding van die kameelperd se subspesies

Die kameelperd (Giraffa camelopardalis) is 'n soogdier van die familie Giraffidae. Hulle het kenmerkende lang nekke en kom algemeen in die nasionale parke in die Noorde van Suid-Afrika voor.

  1. Fennessy, J. & Brown, D. (2008). Giraffa camelopardalis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 13 Maart 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search