Kameleon (sterrebeeld)

Kameleon
Latynse naam Chamaeleon
Genitief Chamaeleontis
Afkorting Cha
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h
Deklinasie -80º
Grootte 132 vk. grade (79ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Chamaeleontis
Naaste ster Alpha Chamaeleontis
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 16
Aangrensende sterrebeelde
Vlieg, Kiel, Vlieënde Vis, Tafel, Oktant, Paradysvoël
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Kameleon (Latyn: Chamaeleon) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim en is genoem na die verkleurmannetjie. Dit is in die 16de eeu die eerste keer beskryf en was een van die 12 konstellasies wat deur Petrus Plancius geskep is uit die waarnemings van Pieter Keyser en Frederick de Houtman.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search