Karibadam

Karibadam
Die dam, soos vanaf Zimbabwe gesien.
Die dam, soos vanaf Zimbabwe gesien.
Amptelike naam Karibadam
Ligging
Provinsie/Land Zambië, Zimbabwe
Koördinate 16°31′18″S 28°45′41″O / 16.52167°S 28.76139°O / -16.52167; 28.76139
Dam in Zambezirivier
Konstruksie begin 1955
Openingsdatum 1959
Konstruksiekoste VS$480 miljoen
Eienaar Zambezi River Authority
Soort dam Boog-gravitasiedam
Hoogte van wal 128 m (420 voet)
Lengte van wal 579 m (1 900 voet)
Bakmaat 180 km3
Reservoir Karibameer
Opvanggebied 663 000 km2
Damoppervlak 5 400 km2
Geïnstalleerde kapasiteit 1 319 MW
Jaarlikse opwekking 6 400 GWh
Konstruksie van die dam in die 1950's.
Konstruksie in die 1950's.

Die Karibadam is 'n dam in die Zambezirivier op die grens van Zambië en Zimbabwe. Die dam is gedurende 1959 voltooi nadat daar met die projek in 1955 begin is. Tydens voltooiing was die dam die grootste mensgemaakte meer ter wêreld.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search