Karp

Karp
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Cyprinus

Linnaeus, 1758
Spesie:
C. carpio
Binomiale naam
Cyprinus carpio
Linnaeus, 1758
Sinonieme

Mesocyprinus Fang, 1936

Die Karp (Cyprinus carpio) is 'n varswatervis in die familie Cyprinidae. Die gewone karp is die bekendste karp en is oorspronklik afkomstig van Asië. In die 12de eeu het Europese monnike karpe geteel as 'n bron van voedsel en in 1877 is karpe in die Verenigde State van Amerika ingevoer. In sentraal Europa is karp 'n algemene tradisionele gereg tydens Kersfees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search