Kategorie:Minerale volgens Nickel-Strunz-kategorie


Nickel-Strunz-klassifikasie (weergawe 10)
Hierdie kategorie bevat:
Alle minerale
  1. Die elemente; insluitend legerings, karbiede, silisiede ens
  2. Die sulfiede en sulfosoute; met ander chalkogeniede en pniktiede.
  3. Die halogeniede
  4. Die oksiede; inlsuitend hidroksiede, vanadate, seleniete ens.
  5. Die karbonate; insluitend nitrate
  6. Die borate
  7. Die sulfate; insluitend selenate, tellurate, chromate
  8. Die fosfate; insluitend arsenate en vanadate
  9. Die silikate; insluitend germanate
  10. Die organiese minerale.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search