Kernchemie

Kernchemie is dié onderdeel van die chemie wat die eienskappe van atoomkerne as onderwerp het en chemiese metodes gebruik om dit te bestudeer.

Dit betref veral die studie van radioaktiewe isotope, hulle ontleding, hulle sintese, hulle aanwendings. Kernchemie het heelparty gebruike in die industriële produksie, in die mediese wêreld, in die omgewingschemie, in die radiochemie ens.[1]

  1. (de) "Kernchemie". chemie.de.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search