Kiepersol-pouoogmot

Kiepersol pouoogmot
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. alcinoe
Binomiale naam
Bunaea alcinoe
(Stoll, 1780)

Die Kiepersol-pouoogmot (Bunaea alcinoe) is 'n mot in die familie Saturniidae wat in Afrika voorkom. Hoewel dit baie na 'n skoenlapper lyk, is dit 'n mot. Op die onderste twee vlerke is twee groot kolle wat soos oë lyk. Hierdie "oë" dien as afskrikmiddel vir hulle vyande. Hulle het 'n groot reeks gasheerplante, wat die kiepersol, essenhout, witstinkhout, laventelkoorsbessie (Croton-spp.) en Bauhinia-spp. insluit.[1]

  1. Onbekende wurms in die tuin Geargiveer 26 Augustus 2014 op Wayback Machine, Landbouweekblad, 6 Januarie 2010

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search