Kilt

Een van die eerste uitbeeldings van die kilt is dié Duitse afdruk wat Hooglanders uit omstreeks 1630 wys.

'n Kilt of Skotse romp (Skots-Gaelies: fèileadh; Iers: féileadh)[1] is 'n kledingstuk wat lyk soos 'n knielengteromp wat om die lyf gedraai word en gemaak is van 'n geweefde wol met groot plooie aan die sykante en rugkant, met tradisioneel 'n wolgeruitpatroon.

  1. "Am Faclair Beag". www.faclair.com.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search