Kingsmead-stadion

Kingsmead-stadion
Panoramiese uitsig oor die stadion

Volle naam Sahara-stadion Kingsmead
Ligging Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 29°51′0.21″S 31°1′40.13″O / 29.8500583°S 31.0278139°O / -29.8500583; 31.0278139
Kapasiteit 25 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders
Dolfyne krieketspan (2003–hede)
Durban Heat (2018–hede)
Kingsmead-pawiljoen

Kingsmead is 'n krieketstadion in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.[1] Die stadion se amptelike naam is die Sahara-stadion Kingsmead, omrede dit deur die IT-maatskappy Sahara geborg word. Die stadion kan 25 000 toeskouers huisves, hoewel van die sitplek op grasterrasse is.[2] Dit is die tuisveld van die Dolfyne krieketspan. Die Kingsmead-stadion is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan en tydens die T20I-wêreldbeker 2007 vir nege wedstryde.

Internasionale inligting
18–22 Januarie 1923: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Engeland Engeland
  • Laaste toetswedstryd:
13–17 Februarie 2019: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
17 Desember 1992: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Indië Indië
  • Laaste internasionale eendagwedstryd:
7 Februarie 2020: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Engeland Engeland
12 September 2007: Vlag van Kenia Kenia t Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
  • Laaste internasionale T20-wedstryd:
14 Februarie 2020: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika t Vlag van Engeland Engeland
  1. (en) "Kingsmead". ESPNcricinfo. Besoek op 18 Desember 2021.
  2. (en) Stadiums in South Africa Geargiveer 21 Julie 2019 op Wayback Machine. World Stadiums. Besoek op 23 Desember 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search