Kioto

Kioto

京都市 Kyōto-shi
Stad
Stad Kioto
Vlag van Kioto
Vlag
Amptelike logo van Stad Kioto
Stadsimbool
Ligging van Kioto in die Kioto-prefektuur
Ligging van Kioto in die Kioto-prefektuur
Kioto is in Japan
Kioto
Kioto
Ligging van Kioto in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°1′N 135°46′O / 35.017°N 135.767°O / 35.017; 135.767
LandJapan
GebiedKansai
PrefektuurKioto Prefektuur
Regering
 • BurgemeesterDaisaku Kadokawa
Oppervlak
 • Totaal827,90 km2 (319,65 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 464 990
 • Digtheid1 779/km2 (4 610/vk. myl)
Poskode
604-8571
Skakelkodes075
BoomTreurwilg
WebwerfAmptelike webwerf

Kioto (京都市 Kyōto-shi?) is 'n stad in die sentrale deel van Honsjoe, Japan en het 'n bevolking van byna 1,5 miljoen. Die stad was voorheen die land se keiserlike hoofstad en is tans die hoofstad van die Kioto Prefektuur. Dit vorm 'n belangrike deel van die Osaka-Kobe-Kioto-metropolitaanse gebied. 14 tempel en Sjinto-heiligdomme is saam met drie andere in die omliggende stede Uji en Ōtsu in 1994 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search