'n Klassifikasiestelsel is 'n metode om kennis van 'n breë onderwerp meer toeganklik en verstaanbaar te maak deur sy elemente te groepeer volgens eienskappe wat hulle deel. Die periodieke tabel, wat chemiese elemente indeel volgens elektronstruktuur, is 'n voorbeeld hiervan.
Klassifikasiestelsels word opgestel deur individue of erkende groepe, byvoorbeeld Johann Wolfgang Döberreiner in die geval van die periodieke tabel of die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie (APA) in die geval van die DSM.
Die elemente van 'n klassifikasiestelsel sluit in:
![]() |
Sien klassifikasiestelsel in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search