Klerksdorp

Klerksdorp
Gebou van Klerksdorp se eertydse NG moedergemeente
Gebou van Klerksdorp se eertydse NG moedergemeente
Klerksdorp is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Klerksdorp
Klerksdorp
 Klerksdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°52′S 26°40′O / 26.867°S 26.667°O / -26.867; 26.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Kenneth Kaunda
MunisipaliteitMatlosana
Stigting1837
Oppervlak
 • Totaal105,98 km2 (40,92 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal186 515
 • Digtheid1 760/km2 (4 600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18.0%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense6.4%
 • Swart mense74.0%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Tswana 42.7%
 • Afrikaans 23.8%
 • Xhosa 11.7%
 • Sotho 10.7%
 • Ander 11.2%
Poskode (strate)
2571
Poskode (posbusse)
2570
Skakelkode018

Klerksdorp is 'n stad in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika en die oudste dorp in die weste van die historiese Transvaal. Benewens vir mynbouaktiwiteite is Klerksdorp die ekonomiese, mediese, onderwys- en handelsentrum van die Noordwes-provinsie en die noordelike Vrystaat. Die N12 nasionale pad gaan deur Klerksdorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Klerksdorp". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search