Knysna

Knysna
Uitsig oor Knysna, die strandmeer en Thesen-eiland
Uitsig oor Knysna, die strandmeer en Thesen-eiland
Knysna is in Wes-Kaap
Knysna
Knysna
 Knysna se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°02′08″S 23°02′56″O / 34.03556°S 23.04889°O / -34.03556; 23.04889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitKnysna
Stigting1871[1]
Oppervlak
 • Totaal108,77 km2 (42,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal51 078
 • Digtheid470/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18.3%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense36.8%
 • Swart mense42.8%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 45.6%
 • Xhosa 34.4%
 • Engels 14.7%
 • Ander 5.3%
Poskode (strate)
6570
Skakelkode044

Knysna is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die woord Knysna, uitgespreek /ˈnznə/, is waarskynlik van Khoisan afkomstig en kan rofweg as "plek van hout" vertaal word.[3][4] Volgens die munisipaliteit van Knysna was daar sowat 76 150 inwoners in 2019. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp, in die hart van die Tuinroete. Knysna is 55 kilometer oos van George geleë tussen heuwels, op die oewer van die Knysna-strandmeer (Engels: Knysna Lagoon), en 33 km verder oos is Plettenbergbaai.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 24 Junie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Knysna". Sensus 2011.
  3. Volume 6 Standard Encyclopaedia of Southern Africa (Nasionale Opvoedkundige Uitgewery, 1972)
  4. du Plessis, E.J. (1973). Suid-Afrikaanse berg- en riviername. Tafelberg-uitgewers, Cape Town. p. 250. ISBN 0-624-00273-X.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search