Koeweit (stad)

Koeweit

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Koeweit Koeweit
 Goewerment al-Kuwait
 Koördinate 29°20′N 48°0′O / 29.333°N 48.000°O / 29.333; 48.000
 Stigting 1613
 Oppervlakte:  
 - Totaal 200 km²
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 31 100
 - Bevolkingsdigtheid 155,5/vk km
 Tydsone UTC+3

Koeweit (Arabies: Al-Kuwait, مدينة الكويت) is die hoofstad en grootste stad van Koeweit. Koeweit het 'n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en sowat 2 380 000 in die metropolitaanse gebied. Koeweit is 'n hawestad en langs die Persiese Golf geleë. Die Al Hamra-toring is ook in die stad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search