Kommandowurm

Kommandowurm
Ruspe en mot (lg. 'n naverwante soort ter illustrasie)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. exempta
Binomiale naam
Spodoptera exempta
(Walker, 1856)
Sinonieme
  • Agrotis exempta Walker, 1856
  • Prodenia bipars Walker, 1857
  • Prodenia ingloria Walker, 1858
  • Laphygma exempta
Skoolvormende kommandowurms in Tanzanië
Bestryding in Zambië

Die kommandowurm (Spodoptera exempta Walker, Lepidoptera: Noctuidae) is 'n motsoort wat inheems is aan die Afrotrope, Stille Oseaan-eilande en dele van Australië. Dit is 'n besonder skadelike plaag, wat in staat is om hele aanplantings van gesaaides in 'n kwessie van weke uit te wis. Die larwe voed op alle soorte grasse, vroeë stadia van graansoorte, bv. mielies, rys, koring, gars, sorghum, suikerriet, en by geleentheid kokosneut.[1] Die kommandowurm ontleen sy naam aan hul gewoonte om in groot getalle uit grasveld na gesaaides te "marsjeer".

  1. Odiyo 1984; Yarrow et al. 1981.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search