Kommunikasie

Kommunikasie = Inligting → kodeer → stuur → ontvang → dekodeer → inligting.

Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne 'n konteks van informasionele, relasionele en situasionele faktore wat ten doel het om mekaar te beïnvloed.[1] Kommunikasie kan plaasvind met behulp van tekens en andere uitdrukkingsvorme. As daar met behulp van beelde gekommunikeer word, noem ons dit visualisasie; dink aan diagramme en kaarte.

  1. Reijnders, 2002

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search