Kondor

Kondor
Tydperk: Laat Plioseen - Holoseen
'n Andiese kondor bo Suid-Peru.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genusse
  • Vultur
  • Gymnogyps

Kondor is die algemene naam vir twee genusse nuwewêreldse aasvoëls wat elk net een spesie bevat. Die naam kom van die Quechuawoord kuntur.[1][2] Hulle is die grootste vlieënde landvoëls in die Westelike Halfrond.

Hulle is:

  • Die Andiese kondor (Vultur gryphus), wat in die Andesgebergte voorkom.
  • Die Kaliforniese kondor (Gymnogyps californianus), wat tans beperk is tot die weskusberge van die Verenigde State en Mexiko en die noordelike woestynberge van Arizona in die VSA.
  1. "Raven". Oxford English Dictionary (2nd). (1989). Oxford: Clarendon Press. ISBN 0-19-861186-2. 
  2. "A Quechua metaphor for a plane: Kuntur-man = "looking like a Condor"". Quechua.org.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 20 Maart 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search