Koninklike Nederlandse Krieketbond

Koninklike Nederlandse Krieketbond
Kenteken van die Koninklike Nederlandse Krieketbond
Kenteken van die Koninklike Nederlandse Krieketbond
Nederlandsee naam Koninklijke Nederlandse Cricket Bond
Afkorting KNCB
Land Vlag van Nederland Nederland
Sportsoort Krieket
Stigting 1883
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1966
Vastelandse beheerliggaam Europese Krieketraad
Voorsitter Guido Landheer
Hoof- uitvoerende beampte Monica Visser
Setel Nieuwegein, Nederland
Amptelike taal Nederlands
Amptelike webwerf kncb.nl

Die Koninklike Nederlandse Krieketbond (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Cricket Bond, afgekort “KNCB”) is die bestuursliggaam wat krieket in Nederland beheer. Die beheerliggaam is in 1883 gestig en in Nieuwegein gesetel. Sedert 1966 verteenwoordig dit Nederland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die Europese Krieketraad (European Cricket Council, “ECC”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search