Koninkryk van Skotland

Hierdie artikel handel oor die historiese koninkryk. Vir die land in sy huidige vorm, sien Skotland.
Rìoghachd na h-Alba (Skots-Gaelies)
Kingdom of Scotland (Engels)
Royaume d'Écosse (Frans)
Kinrick o' Scotland (Skots)

Koninkryk van Skotland
843 — 1654
1654–1660: Gemenebes
1660–1707

Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: In My Defens God Me Defend
(Skots vir: "In my verdediging God my verdedig")
Ligging of Skotland
Ligging of Skotland
Grondgebied van die Koninkryk van Skotland
Hoofstad Scone (tot 1452)
Edinburg (vanaf 1452)
Taal/Tale Skots-Gaelies, Skots, Engels, Frans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk (tot 1533 en vanaf 1553 tot 1558)
Protestantisme (vanaf 1533 tot 1553 en sedert 1558)
Regering Monargie
Monarg
 - 843860 Kenneth I (eerste)
 - 15871625 James VI
 - 17021714 Anna (laaste)
Wetgewer Parlement
Geskiedenis
 - Unifikasie 843
 - Lothian en Strathclyde ingelyf 1124
 - Galloway ingelyf 1234/5
 - Hebride, Eiland Man en Caithness ingelyf 1266
 - Orkney en Shetland geannekseer 1472
 - Unie met Engeland 1 Mei 1707
Oppervlakte
 - 1500 78 778 km2
30 416 sq mi
Bevolking
 - 1500 skatting 50 000 
     Digtheid 0,6 /km² 
1,6 /sq mi
 - 1600 skatting 80 000 
     Digtheid 1 /km² 
2,6 /sq mi
 - 1700 skatting 1 250 000 
     Digtheid 15,9 /km² 
41,1 /sq mi
Geldeenheid Skotse pond

Die Koninkryk van Skotland (Engels: Kingdom of Scotland, Skots-Gaelies: Rìoghachd na h-Alba, Frans: Royaume d'Écosse, Skots: Kinrick o Scotland) was 'n staat geleë in Wes-Europa in die noordelike deel van die eiland Groot-Brittanje.

Dit het bestaan vanaf 843 tot met die Acts of Union 1707 waardeur Skotland verenig het met die Koninkryk van Engeland (9271707) om die Koninkryk van Groot-Brittanje (1707–1800) te vorm. Die bevolking van die koninkryk was in 1700 ongeveer 1,1 miljoen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search