Krieket Skotland

Krieket Skotland
Kenteken van Krieket Skotland
Kenteken van Krieket Skotland
Engelse naam Cricket Scotland
Afkorting CS
Land Vlag van Skotland Skotland
Sportsoort Krieket
Stigting 1879 (1908)
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1994
Vastelandse beheerliggaam Europese Krieketraad
Setel Edinburg, Skotland
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf cricketscotland.com

Krieket Skotland (Engels: Cricket Scotland, afgekort “CS”), voorheen die Skotse Krieketunie (Scottish Cricket Union, “SCU”), is die bestuursliggaam wat krieket in Skotland beheer. Die beheerliggaam is in 1908 gestig en in Edinburg gesetel. Sedert 1994 verteenwoordig dit Skotland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die Europese Krieketraad (European Cricket Council, “ECC”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search