Kriogenium

Eon Era Periode Ouderdom  mj.
Fanerosoïkum Paleosoïkum Kambrium later
Proterosoïkum Neo- Ediacarium 635 - 541
Kriogenium 720 - 635
Tonium 1000 - 720
Meso- Stenium 1200 - 1000
Ektasium 1400 - 1200
Kalimnium 1600 - 1400
Paleo- Staterium 1800 - 1600
Orosirium 2050 - 1800
Riasium 2300 - 2050
Siderium 2500 - 2300
Argeïkum Neoargeïkum vroeër
Indeling van die Proterosoïkum volgens die ICS.[1]

Die Kriogenium is 'n periode van die Neoproterosoïese Era van die Aarde se geskiedenis wat van 720 tot 635 miljoen jaar gelede geduur het.

Hierdie periode word deur ekstreme glasiasie gekenmerk. Op amper alle kontinente word reste van twee groot ystydperke aangetref, die Sturtium van ongeveer 720 - 690 mj aan die begin van die periode en die Marinoüm van 659 tot 635 mj gelede wat die periode afsluit.

  1. Gradstein et al 2012

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search