Kruisblom

Kruisblom van die Raadsaal van Aken (Duitsland)
Ilustrasie deur Viollet-le-Duc (1856)

Die kruisblom is 'n versierende beeldhouwerk van die Gotiese boukuns, wat as 'n spruit met kruisvormige gebladerte uitgevoer is. Kruisblomme is dikwels as die versierende spitse van torings, gewels (gewelblomme) en as sluitstene by Gotiese geboue gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search