Kruisiging

Crucifixion of Jesus deur Marco Palmezzano (Uffizi, Florence), skildery c. 1490

Kruisiging is 'n metode van doodstraf waar die slagoffer vasgebind, vasgespyker, of met toue aangeheg [1] word aan 'n groot, houtbalk, en dan hang tot die dood toe. Die dood op die kruis word veroorsaak deur uitputting en versmoring.[2][3] Dit is meestal bekend in die klassieke oudheid, maar word nog af en toe gebruik in sommige lande.

Die kruisiging van Jesus Christus is 'n bekende verhaal in die Christen-godsdiens. Die kruis (ook soms uitgebeeld waar Jesus op die kruis vasgespyker is) is die belangrikste godsdienstige simbool vir baie Christelike kerke.

  1. Flavius Josephus - "The JEWISH WARS OR HISTORY OF THE DESTRUCTION OF JERUSALEM" - Book II Chapter 16:9 or Book V Chapter 11:1.
  2. Edwards, W.D., Gabel, W.J., Hosmer, F.E., 1986.
  3. Byard, R. W., 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search